Ena’s healing journey began in 2011, when cancer forced her to confront the deepest layers of fear, uncertainty, and emotional turmoil. What she discovered through Kinesiopractic® changed everything. It didn’t just support her recovery, it reconnected her to her strength, her intuition, and the truth that the body is designed to heal. She started her training in 2014 and completed her International Graduate diploma in Kinesiopractic® in 2018.
From that moment, Ena made it her mission to understand the body’s wisdom on every level. She trained in Herbal Medicine, Live Blood Analysis, Auricular Ear Acupuncture, Dry Needling, and other therapeutic modalities, each one chosen to empower the body’s own corrective and restorative processes.
Today, as a Kinesiopractor®, Ena brings all her knowledge together to create transformative and deeply personal healing experiences. Her work helps clients break through stress, anxiety, sleep challenges, emotional blocks, food sensitivities, and patterns of self-doubt that keep them out of balance.
Ena doesn’t just offer a treatment, she offers a path back to alignment, clarity, and self-healing. Her purpose is to help you reconnect with the most powerful force you have: your own body’s ability to restore health, harmony, and confidence from within.
Ena speaks English and Afrikaans.
Testimonials
Ek kry al my hele lewe lank migraines en ek was vir jare op anti depressante omdat die dokters geglo het dit sal help om migraine te voorkom. Dit was egter nie die geval nie. Ek het nog steeds migraine op ‘n daaglikse basis gekry.
Ek het ook elke dag anti inflammatoriese middels geneem vir migraine, al het die dokters my gewaarsku dat dit baie sleg vir my niere is. Hierdie medikasie het veroorsaak dat ek later ‘n maagseer ontwikkel het. Ek kon nie meer chemiese medikasie neem nie, want my maag het konstant gepyn. Ek het gehoor hoe suksesvol kinesiologie behandeling is en met my eerste besoek is ek vir middel afhanklikheid behandel. Ek was so positief en gemotiveerd na my eerste kinesiologie sessie om nie weer chemiese medikasie te neem vir migraine nie, maar liewer kruiemiddels en vitamiene wat die kinesioloog vir my voorgeskryf het.
Ek het vir ‘n paar opvolg behandelings gegaan todat ek geestelik goed gevoel het. Elke keer na ‘n behandeling voel dit vir my of daar ‘n groot las van my skouers af is. Ek voel net ligter en so gemotiveerd om enige moeilike uitdaging die hoof te bied!
Die kinesioloog het ook aanbeveel dat ek vir akupunkuur moes gaan, elke keer wanneer ek pyn kry en pille wil drink. Ek bly vêr van die dorp af en daarom het ek besluit om liewer weekliks vir akupunktuur te gaan. Hierdie behandeling tesame met kinesiologie het my verskriklik baie gehelp. Ek het al hou minder migraines gekry. Ek sal kinesiologie vir enige iemand aanbeveel wat gesondheidsprobleme het. Dit is lewensveranderend!
Anoniem



